Feedback from our guests
Middag Willie en Rina
Ek wil net graag persoonlik en namens almal wat dit kon meemaak BAIE dankie se vir jul gasvryheid-great ,skoon, mooi perseel en geriewe.
Mens bespreek soms plekke en word geskok met jou aankoms- die keer was ek geskok oor die pragtige oord- daar is baie faktore wat bydra tot n suksesfolle oord, en jull het almal !
Ek sien uit na ons volgende kuier daar.
Baie dankie, en mooi bly
Sydney
We had a tremendous time at Flat Cat All our needs were catered for and our hosts were very accommodating.
The surrounding was secure and felt like being in an oasis.
Ileen
Weereens baie dankie vir ‘n wonderlike vakansie. Julle gasvryheid kan nie met woorde omskryf word nie.
Die personeel se flinke diens en vriendelikheid was puik.
Sien mekaar weer iewers in die toekoms.
Groete
Peet Labuschagne
Hallo Willie en Rina
Baie dankie vir julle gasvryheid en dat ons julle vakansie oord kon deel hierdie afgelope week. Julle kan voorwaar trots wees op julle oase. Behalwe vir die feit dat mens julle liefde vir dit wat julle doen, kan sien in hoe julle na die plek omsien; mens ervaar dit ook in die atmosfeer en in die klientedwat by julle kamp.
Julle personeel is puik
Dit was heerlik.
Baie dankie nogmaals.
Allet Kinnear
Goeie dag Flatcat,
Gaan dit goed?
Weereens baie dankie vir ‘n onvergeetlike vakansie.
Ons het elke oomblik by julle geniet en ook die res van die aangename kampeerders en selfs nuwe vriende wat gemaak is.
As dit moontlik is sal ons graag weer die jaar wil bespreek vanaf die 26ste Desember tot die 9de Januarie 2016.
Ons wil graag weer op dieselfde stand kamp as hy beskikbaar is.
Groete
Riaan Coetzee
Easily accessable from the main road between Mbazwana and Sodwana, well sign posted. The most comfortable, clean campsite I have ever stayed in. You have a choice of a luxury site with your own ablutions, toilet and shower, and your own kitchen with a large fridge freezer and wash-up facility, or communal ablutions. Both are incredibly well maintained and spotless at all times.. The lawns and gardens are spectacular with a garderner tending each and every campsite daily.There is a perfect little splash pool to cool off in. They have a little tuck shop on the premises with all your daily requirements, bread, milk, ice, cold drinks, wood, water etc. The owners are hands on and helpful with everything from setting up camp to garden care. Each campsite is clearly bordered with trees and shrubs allowing for privacy when wanted. A MUST RETURN campsite to be enjoyed by fishermen, Scuba Divers and leisure beach folks. Excellent value for money.
Cathy Nash
Baie dankie vir julle gasvryheid en dat ons in julle pragtige plek kon deel. Ons het dit baie geniet. Jeanette sê dis die beste en skoonste ablusiegeriewe wat sy al teegekom het. Die klein dingetjies soos die seep, afdroogpapiere en lugverfrisser maak ‘n groot verskil.
Julle het ‘n pragtige plek en ek weet dit kom nie sommer vanself nie. Dit verg harde werk en opoffering om dit so te kry.
Ek is seker julle ontvang baie komplimente, maar as besigheidseienaar weet ek ook mens verbeter nie agv. komplimente nie. Dis die kritiek wat jou help om te verbeter, maar ek kan nou wragtig nie aan enige kritiek dink nie! Al wat ek kan sê is hou so aan!
Beste groete
Koos en Jeanette
Dit was ons eerste keer by Flat Cat. Die mense is baie vriendelik en die ablusiegeriewe baie netjies. Dis lekker om ’n yskas by jou staanplek te hê. Tannie Rina en oom Willie is vriendelik en behulpsaam, en is persoonlik betrokke by hulle gaste.
Click here to read the full review from Wegsleep
Most impressed with Flat Cat campsite. From the time of arrival it was evident that this site is well run and managed. Grounds are in pristine condition and facilities are spotless and spacious. A true luxury campsite. Highly recommended.
Geni Campbell
Friendly hosts, Well kept gardens and stands. We had a pleasant stay, Will recommend.
Dawid Supra
More Tannie Rina.
Wil net weereens vir Tannie se baie dankie vir n lekker bly by FLATCAT accommodation.
Ons kon rerig nie vir beter akkomodasie vra in Sodwana nie en sal beslis weer terug wees met die hele familie.
Charles Van Der Westhuizen
Hi Rina
Dit is net om weereens dankie te se vir ‘n heerlike rus naweek.
Kampterrein uit die boonste rakke. Vriendelike, hulpvaardige personeel en die eienaars is voorwaar vir elke kampeerder soos ‘n familielid. Dit is verseker een van die bes bestuurde kampeer terreine waar ek al was.
Liefde
Gerda Vermaak
Rina and Willie,
Please accept our heartfelt thank you the wonderful time we had staying with you. This has been our second visit to your really lovely camp site. We really enjoy the warmth and hospitality with which we are welcomed.
What we enjoy most is the clean and tidy private kitchens and ablutions which always have hot water. Our Kids are safe and the park and as for the size, it is just right, not crowded at all but still enough new friends camping alongside. As you are aware we brought our friends along the last time and we really had a blast. We were a large group of friends and all really enjoyed your welcome. We really feel safe and the environment is relaxed. I like the fact that we are free from the bothering monkeys that can be such an irritation.
Please also send our regards to your friendly staff that really made our stay even more special. We look forward to our next visit and wish you.
All the best going forward.
Kind Regards,
Vincent Webber
Centurion
Willie en Rina, baie dankie vir die lekker tyd wat ons daar by julle kon deurbring, voorwaar rus vir die liggaam en siel. Net wat ek nodig gehad het om die res van die jaar te kan klaar maak.
Komplimente aan julle en jul staf vir die netheid van die geriewe, selfs in die tyd wat julle nie daar was nie, het die standard nie een oomblik slap gele nie.
Julle gaan defnitief weer van ons hoor en sien.
Sterkte met die seisoen wat al stadig besig is om nader te kom.
Dankie en sterkte
Deon Greyling